Don Delillo Dooie skerms in die groot stilte deur Riana Wilkens. Too much of everything from too narrow a source code. Diane Lucas, karakter in The Silence. Ek kan my nie voordoen as ʼn kenner van Don DeLillo se werk nie aangesien ek nog net drie van sy boeke gelees het, maar in elkeen van die drie val dit op hoe die styl en die gegewe, die vorm en inhoud saamsmelt tot ʼn perfekte geheel ...
Aan die ander kant van die berg, in die Bos, woon die houtkapper Elias van Rooyen en sy vrou Barta, wie se driejarige kind weggeraak het. Die een kind is Benjamin Komoetie, die ander Lukas van Rooyen.