Maak sjokolade instant pudding met net 2/3 melk aan. Smeer op sjokoladekoek. Maak in houer toe en laat staan tot 2ure. Maak koek lekker klam, maar nie nat nie. Baie lekker. Kan ook met vanilla of custard pudding gedoen word. BAR-ONE ICING 240g Bar-One sjokolade 80ml room. Sny die sjokolade in stukkies en plaas dit in ´n glasbak saam met die room.
When the auto-complete results are available, use the up and down arrows to review and Enter to select. Touch device users can explore by touch or with swipe gestures.